Letra Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie de Shine 4

Letra de Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie

Shine 4


Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie
Shine 4
(0 votos)
Ek lewe in die oomblik
Maar ek kry net nie genoeg nie
Ietsie krap nogsteeds aan my maar dit gaan verby
Ek verwag teveel van jou
Ek weet dis onregverdig
Met jou is ek soveel meer kan ons weer probeer
Ek bewe ek lewe want als is vergewe
Ek soek dit net nog een keer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat vеrdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net niе genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Die tyd gaan te gou verby as jy by my is
Van gister het ek klaar vergeet dit kan jy maar weet
Ek soek na ons paradys wat net jy my kan wys
Jy raak alles binne my ja dit maak my bly
Ek bewe ek lewe want als is vergewe
Ek soek dit net nog een keer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Met jou arms om my sien ek die toekoms
Die maan kan opkom en langs ons lê
Niks sal ons kan versteur nie
Kan dit aangaan ja vir altyd aangaan
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg nie


Comparte Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie! con tus amigos.


Que tal te parece Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie de Shine 4?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente