Letra My Hartjie de Karlien Van Jaarsveld

Letra de My Hartjie

Karlien Van Jaarsveld


My Hartjie
Karlien Van Jaarsveld
(0 votos)
Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek,
Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet,
Vir nou het ek die spoke van gister, gelos by die agterdeur - wat nie toe wou maak!

Vir nou het ek vir ons nog 'n kans gegee,
Vir nou het ek my woorde weer opgewen,
Vir nou het ek gelos wat jou seermaak,
gevat wat jou heel maak
Vir nou sal ek jou trane afvee!

My hartjie, my liefie,
ek het jou lief maar die son sak weg en
ons liefde sal deur die donker kan bly staan
staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd


Comparte My Hartjie! con tus amigos.


Que tal te parece My Hartjie de Karlien Van Jaarsveld?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente