Letra Wanneer Laas de Esti

Letra de Wanneer Laas

Esti


Wanneer Laas
Esti
(0 votos)
Ek verloor beheer net om te dink jy is myne
ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk
dis die gevoel wat mens laat wonder is dit verewig, want die
liefde kom en gaan so gou verby

wanneer laas het jy gestop en gese i love you
wanneer laas het jy in my oe gekyk
en wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
se my wanneer laas
wanneer laas
al wat oorbly is die werklikheid van gister
al wat saakmaak is die toekoms saam met jou
my grootste wens is dat jy my ook so kon liefhe
want in jou hart weet jy ek's hier ek bly getrou
wanneer laas het jy gestop en gese i love you
wanneer laas het jy in my oe gekyk
en wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het, se my
wanneer laas, wanneer laas
vir elke aand as ek op my kniee staan
dan dank ek god vir alles wat ek het
wanneer laas het jy gestop en gese i love you
en wanner laas het jy in my oe gekyk
en wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het


Comparte Wanneer Laas! con tus amigos.


Que tal te parece Wanneer Laas de Esti?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente