Video Proudly South African de Die Melktert Kommissie

Video de Proudly South African

Die Melktert Kommissie


Proudly South African
Die Melktert Kommissie

[Verse 1]
Newborn babies word gou entrepreneurs
Bou karre van draad en staal
Wie benodig ingenieurs?
Die jonger generasie vergeet hulle's jonk
Leer vuil taal en vingerlanguage in die tronke
Ons skryf ons drome op ou OMO bokse neer
Hoop als word skoongewas
Violence free
Ons is mos in beheer
Van ons feelings
En ons is happy
[Refrain]
Want ons is proudly South African
Luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos
In 'n sinkdakhuis
Amasi van die dorp
'n Brood van Sasko Sam
Leer ek die kinders bedel
In die traffic jam
[Verse 2]
Ons almal stook 'n vuur
Ons almal hou van braai
Ons almal mix ons taal
En almal verraai mekaar
Toyi-toyi-toyi, Toys-R-Us
Daar word met ons gespeel
Dеur mense van 'n hoër
Klasse is oorvol
Maar diе kosblikke bly leeg
En almal vreet net politics
In plaas van aanbeweeg
[Refrain]
Maar ons is proudly South African
Luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos
In 'n sinkdakhuis
Amasi van die dorp
'n Brood van Sasko Sam
Leer ek die kinders bedel
In die traffic jam
[Refrain]
En ons bly proudly South African
Luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos
In 'n sinkdakhuis
Amasi van die dorp
'n Brood van Sasko Sam
Leer ek die kinders bedel
In die...
[Refrain]
Proudly South African
Luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos
In 'n sinkdakhuis
Amasi van die dorp
'n Brood van Sasko Sam
Leer ek die kinders bedel
In die traffic jam


Comparte Proudly South African! con tus amigos.


Que tal te parece Proudly South African de Die Melktert Kommissie?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente

Videos Recomendados



Video Proudly South African de Die Melktert Kommissie
Proudly South African
Die Melktert Kommissie
Comprar en Amazon

Otros Videos de Die Melktert Kommissie

Proudly South African

Die Melktert Kommissie Ver Video

Que opinas del video Proudly South African de Die Melktert Kommissie ?