Letra Heuningsoet de NRG

Letra de Heuningsoet

NRG


Heuningsoet
NRG
(0 votos)
...

As ek jou sien kan ek nie verstaan nie
hoekom jy lyk asof jy so skaam is
kyk in die spieël jy moet weet
jy lyk soos ń engel
ek wil
ek moet
ek sal dit vir jou sê
jy hoef nie vir ń oomblik te twyfel
jy is bo natuurlik mooi
jy is uit ń ander werêld

()

Meisie weet jy wat gebeur
as mense na jou kyk
jy weet nie hoe my werêld spin
ek wil kop hou maar ek draai om jou
en dis hoekom jy pragtig is
jy weet nie hoe jy lyk
maar eendag as ek moed optel
sal ek vir jou vertel
wat ek bedoel
en hoe ek voel
jys heuningsoet
ek wil jou lippe proe so heuningsoet
oooooh
so heuningsoet

ek kan dit sien al wil jy dit wegsteek
agter jou oë en binne jou hart weet
jy net so goed soos ek
dat jy ń kans verdien
en dit is hoekom ek vir jou ń song sing
dit is hoekom ek wens jy wil luister
jy is bo natuurlik mooi
jy is uit ń ander werêld

Meisie weet jy wat gebeur
as mense na jou kyk
jy weet nie hoe my werêld spin
ek wil kop hou maar ek draai om jou
en dis hoekom jy pragtig is
jy weet nie hoe jy lyk
maar eendag as ek moed optel
sal ek vir jou vertel
wat ek be.

Meisie weet jy wat gebeur
as mense na jou kyk
jy weet nie hoe my werêld spin
ek wil kop hou maar ek draai om jou
en dis hoekom jy pragtig is
jy weet nie hoe jy lyk
maar eendag as ek moed optel
sal ek vir jou vertel
wat ek bedoel
en hoe ek voel
jys heuningsoet
ek wil jou lippe proe so heuningsoet

Meisie weet jy wat gebeur
as mense na jou kyk
jy weet nie hoe my werêld spin
ek wil kop hou maar ek draai om jou
en dis hoekom jy pragtig is
jy weet nie hoe jy lyk
maar eendag as ek moed optel
sal ek vir jou vertel
wat ek bedoel
en hoe ek voel
jys heuningsoet
ek wil jou lippe proe
so heuningsoet
wat ek bedoel
en hoe ek voel
wil jou lippe proe so heuningsoet


Comparte Heuningsoet! con tus amigos.


Que tal te parece Heuningsoet de NRG?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente